Thursday, March 22, 2007

Hokkie Interklubs - Nuus uit Ooslonden 1


PSA se 3 mans spanne het vandag begin met hokkie interklubs in Oos Londen. Al die spanne het blykbaar hulle games gewen. B span het 1 gewen en een nie. Dankie Eddie vir die Nuus!

Sterkte manne, ons dink aan julle!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home