Thursday, March 01, 2007

Miracle Waters Duik

Wat: Duik & Kuier
Wanneer: Saterdag 3 Maart
Waar: Miracle Waters
Hoekom: Vir die lekker:
Verstaan laas Saterdag was dit nogal stil en die viz baie goed - by die 10m. Hopelik sal dit die naweek ook so wees. Kom maak 'n draai en koel bietjie af.
Laat weet asseblief teen Donderdag vir Lynette of Mireille as jy belangstel. (012 333 8109 / 083 285 2983)

0 Comments:

Post a Comment

<< Home