Spring gety op Sodwana
Andre Williams het beplan om hierdie week bietjie op Sodwana te gaan duik. Gister het hy hierdie foto's deurgestuur, maar het vanoggend laat weet dat dit vandag nog erger lyk. Die wal lĂȘ blykbaar nou al by die ablusie blok. Die pad wat strand toe geloop het is weg. Dit moet 'n woeste slag wees vir die Dive charters wat hierdie tyd van die jaar gewoonlik redelik besig is. Sterkte julle ouens!














Labels: Springgety Sodwana

0 Comments:
Post a Comment
<< Home