Vriendelike verpligte braai - 1 Feb 2008
Aangesien die juniortjies en sommige senior dames uitstedig is weens nationals en daarom valentynsdag gaan mis, het ons dit goed gedink om ‘n “valentynsbal” te hou, maar op die PSA manier!
WAAR: PSA klubhuis by die Tjaart van Vuuren swembad in Villeria. (sien p.3)
WANNEER: 1 Februarie
KOSTES: Ons was so vriendelik om geen ingangsfooi te vra nie, maar daar word ‘n versoek gerig om wel geld saam te bring vir pryse wat gewen kan word.
KOS: Dis ‘n bring en braai.UPDATE: Graat maak 'n potjie. So jy hoef nie te bring nie
Bring asb eie versnappings, drankies en eetgerei
Indien daar ouers is wat hul kinders wil saambring, laat weet asb vroegtydig vir Eddie (0823205477), sodat daar spesiale reëlings getref kan word. 
Daar is egter een kinkel in die kabel: Om by die tema aan te sluit moet almal iets rooi, pienk of as dit rêrig nie anders kan nie wit of swart klere aantrek.
Daar sal ‘n prys wees vir die couple wat die oorspronklikste aantrek.
LET WEL: Almal is welkom! Gesinne, couples en enkel persone…daar sal genoeg geselskap wees!!
Good chance for newies to get know everybody, and for everybody to get to know newies.
Please make use of the entrance in 31st street and not through the gym in Hertzog street.
0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home