Nuus
Die afgelope Saterdag, 21 Julie, het die bestuurskommittee weer so bietjie koppe bymekaar gesit om te kyk hoe ons PSA weer 'n aktiewe klub met 'n sterk scuba komponent kan maak.
Volgende week sal ons bietjie 'n nuusbrief met nuwe verwikkelinge uitstuur. In kort het ons besluit om dinge beter te doen, al beteken dit ons gaan van nou af minder dinge beplan!
Tarra!
B
Volgende week sal ons bietjie 'n nuusbrief met nuwe verwikkelinge uitstuur. In kort het ons besluit om dinge beter te doen, al beteken dit ons gaan van nou af minder dinge beplan!
Tarra!
B

0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home