Tuesday, September 04, 2007

Potjiekos Vrydag 7 September


Goeie more

Die wêreldbeker rugby begin en het natuurlik ‘n invloed op van die duikers ook! Dus:

Die klubaand van die 14de skuif na hierdie Vrydag 7 September by die klubhuis. Graatjie gaan vir ons ‘n wildspotjie (koedoe) voorberei.


Tyd is van 7uur af.

Koste: R10 per persoon

Bring jou eie drinkgoed en eetgerei.


Laat weet asseblief vir Lynette (012 333 8109) of Mireille (083 285 2983) sodat ons weet hoeveel mense om voor te berei.


Geniet intussen die week.

Mireille

mirb@ccarchitects.co.za

This information is also available in English, for those that can’t read Afrikaans. One of the other indigenous languages can also be done if so required.

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home