Thursday, March 30, 2006

Reddingskursus - Nuwe Datums

Die klub se reddingskursus se nuwe datums is as volg:
Lesing 1 is net vir die wat dit nog nie bygewoon het nie.

Lesing 1 3 April 2006
Lesing 2 5 April 2006
Lesing 3 6 April 2006

Bevestig asb. met Lynette.
Kursus kostes is R360 per persoon.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home