PSA Projekte - Sodwana
27 April - 1 Mei 06 - Die Ballito naweek is veskuif na Sodwana agv. verblyf probleme. Dit beteken ons gaan Soddies toe vir die lang naweek. PSA gaan kamp by Parkeraad, ons het 'n bespreking gemaak in die G kamp. Almal wat wil saamgaan moet asb. voor Maandag oggend vir Lynette (012-333 8109) of Asthore ( 083 450 3358) laat weet sodat die finale bespreking gedoen kan word.
Almal welkom.

0 Comments:
Post a Comment
<< Home