Monday, February 27, 2006

Onthou!

10 Maart - Bier en brood kompetisie by die klubhuis.
25 - 26 Maart - Wondergat naweek.

Vir meer inligting kontak Asthore / Lynette! Ons wil ook so gou as moontlik getalle begin finaliseer vir die wondergat naweek. So laat weet asb. as julle beplan om te gaan!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home