1 Ster Opleiding Inligtingsaand
Net 'n herinnering aan
1) vanaand (23 Januarie) se 1 ster duik kursus inligtings aand om 19.00 uur by die PSA klubhuis
2) more aand (24 Januarie) se 1 ster duik kursus inligtings aand om 19.30 by die PSA klubhuis
Details oor die kursus kostes, datums vir lesings en swembad sessies sowel as die kwalifiserings duike sal bespreek word.
Die PSA klub huis is by die Tjaart van Vuuren Swembad op die hoek van Hertzog & 31ste Laan, Villieria

0 Comments:
Post a Comment
<< Home