Klub Dag Saterdag 25 Februarie 2006
Almal word hartlik uitgenooi na PSA se Klub-dag Saterdag 25 Feb 2006 by die Klub-huis/ Tjaart van Vuuren Swembad. Ons begin om 14:00, maar sal vir die hokkiespelers wag. PSA bestuur daag almal uit om ons onderwater hindernisbaan aan te durf om vas te stel wie is die kampioen onder water.
Daar sal oulike pryse wees vir die span wat wen, asook individuele pryse vir die persoon wat die vinnigste tyd opstel.
Vier spanne van vier elk, het reeds bevestig, al die ander wat opdaag sal in 'n span ingedeel word of kom met 'n span van vier. Bevestig asseblief by Lynette Bosch tel. nr. 082 8044744.
Onthou jou duikbril, snorkel en vinne asb. Toegang is R5.00 per persoon.
Na die tyd hou ons 'n bring en braai, vuur word verskaf en sal 17:00 aangesteek word.
Sien julle daar.
PSA groete
Asthore Mostert
SPAN 1 OPLEIDING
1. Andre Botha
2. Coenie
3. Andre Mostert
4.
SPAN 2 HOKKIE
1. Eddie Williams
2. Johan Coetzer
3. Gerrit Pelser
4. Wynand Swart
SPAN 3 VISSKIET
1. Stoffel Bosch
2. Faure Bosman
3. Willie Pretorius
4. Ashton Mostert
SPAN 4 SCUBA
1. Marius Kirsten
2. Fanie Gerber
3. Anthony Mostert

2 Comments:
This comment has been removed by a blog administrator.
SPektators kan ook maar gerus hulle maskers en snorkels saam bring om die aksie onder water te volg!
Post a Comment
<< Home