Thursday, February 02, 2006

Reddings Kursus

Program vir die PSA Reddings kursus Februarie 2006

Lesing 1. 13/2/2006 19.30
Lesing 2. 15/2/2006 19.30
Swembad 1. 16/2/2006 18.30
Swembad 2. 20/2/2006 18.30
Lesing 3. 21/2/2006 19.30
Oopwater prakties . 26/2/2006 Vroeg.

Prys vir die kursus is R360.00. Toerusting huur, toegang en lugvul uitgesluit.


Program baie voorlopig weens beskikbaarheid van instrukteur.

Vir meer besonderhede skakel vir Lynette of Piet Bosch.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home