Pretoria Sub Aqua is a SCUBA, Underwater Hockey and Spear Fishing Club based in Pretoria, South Africa. In this blog, club news are shared with the membership base.
Also visit our website
www.pretoriasubaqua.co.za
Tuesday, March 21, 2006
Interklubs Groep Fotos
Die Manne van die A span
Die B span Manne Die Junior Meisies
En allerhande Mannewales
Ons spanne het nou wel nie podium posisies gehaal by die interklubs nie, maar daar is hard gespeel en almal wat daar was is dit eens - Dit was 100% die moeite werd.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home