Klubaand Vrydag 15 Augustus
Vrydagaand is klubaand!
Hamburgerbraai by die klubhuis. Bring jou eie burger “patties”, ons voorsien die broodjie, tamatie, ens.
So vanaf 6.30.
Laat weet asseblief as jy saam kom kuier, sodat ons genoeg bykosse
O ja, onthou jou eie drinkgoed!
Groete

0 Comments:
Post a Comment
<< Home