Wednesday, June 21, 2006

Onderwater Hokkie Wêreldkampioenskappe

In die mees onlangse PSA nuusbrief het ons berig oor die Onderwater hokkie wêreledkampioenskappe waat plaas gaan vind in Sheffield tussen 10 en 26 Augustus 2006. Die spanne wat gaan deelneem sluit in:

Groot Brittanjie, Australie, België, Kanada, Columbië, Frankryk, Hongarye,
Ierland, Italië, Japan, Jersey, Nederland, New Zeeland, Suid Afrika, Spanje,
Turkye en die VSA.

Gaan loer gerus by http://www.uwhworlds2006.net/ vir meer inligting oor die toernooi.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home