Los kommentaar asb!
Ons het terugvoer ontvang van ‘n paar PSA lede wat aandui dat hulle wel die nuusbrief lees en absoluut niks aan hom sou verander nie. Hierdie maand wil ons asseblief ‘n bietjie terugvoer hê oor die BLOG. Los gerus vir ons ‘n boodskap op die BLOG wat sê:
· Wat verkies jy:
o Nuus oor opkomende PSA aktiwiteite
o Terugvoer oor vorige PSA aktiwiteite
o Algemene Duik / Visskiet / Onderwater hokkie nuus en interessanthede
· Wat wil jy nog op die Blog hê?
· Hoe gereeld besoek jy die blog (nou en dan, 2 keer per maand, 1 keer per week, meer as een keer per week)

0 Comments:
Post a Comment
<< Home