Raai raai Waar is die Raggie Haai
AfriOceans Conservation Alliance bied 'n kompetisie aan waar jy moet raai waar 'n nuut vrygelate haai - Dee die Raggie, voorheen van die Two Oceans Akwarium in Kaapstad - se radio sender op 15 Julie 2006 gaan uitskiet. Besoek gerus die webwerf om meer inligting oor die pryse, reƫls en so meer te kry. Die kompetisie sluit op 15 Julie 2006.
http://www.aoca.org.za/competition.php#null
http://www.aoca.org.za/competition.php#null

0 Comments:
Post a Comment
<< Home